National
Paaie-hoof skuldig aan tender-wanadministrasie─── 14:35 Wed, 10 Oct 2012
Pretoria - Die Openbare Beskermer het die hoof van die Limpopo paaie en vervoer-departement skuldig bevind aan wanadministrasie, betreffende sekere tenderprosedures.
Thuli Madonsela het vanoggend aan joernaliste gesê Ntau Letebele se toekening van 'n tender aan On Point was onbehoorlik. Sy sê die departement het twee maal vir dieselfde diens betaal.
Madonsela sê dit gaan haar verstand te bowe hoe die departement nie die gevaarligte omtrent On Point se tender kon raaksien nie.
Jacaranda 94.2

Thuli Madonsela: