On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Agriculture

Boere in afwagting oor ANC-konferensie

───   14:16 Tue, 16 Oct 2012

Boere in afwagting oor ANC-konferensie | News Article
Pieter Möller

Boere kyk in afwagting na die ANC se verkiesingskonferensie wat oor minder as twee maande in Bloemfontein gehou word.

Politieke ontleder van die Noordwes Universiteit, Theo Venter, sê nie net kies die regerende party 'n nuwe leierskorps nie, maar is dit ook tydens hierdie geleentheid wat die ANC se beleidsvoorstelle van die sogenaamde "Gallagher Estate"-byeenkoms goedgekeur moet word.

Venter sê van die 13 beleidsvoorstelle is daar minstens ses wat op landbouers van toepassing is.


Podcasts

Theo Venter:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.