On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Agriculture

Boere probeer ernstig krag bespaar

───   14:14 Mon, 22 Oct 2012

Pieter Möller

Goeie vordering word gemaak om die landbousektor bewus te maak van energiebesparing. So sê Eskom-woordvoerder, Pannetjie Rossouw.

Hy sê die besparing van energie is vir Eskom 'n hoë prioriteit en met projekte wat reeds aangepak is, het landbouers reeds nagenoeg 9 megawatt energie gespaar.

Rossouw sê inligtingsdae en praatjies word tans oor die hele Suid-Afrika gehou om boere, landboubesighede en ander rolspelers toe te lig oor energiebesparing en die moontlike gebruik van alternatiewe energiebronne.

Rossouw is die spreker by verskeie inligtingsessies wat Eskom tans hou by boereverenigings en landboukongresse.


Podcasts

Eskom-woordvoerder, Pannetjie Rossouw:

More from News

You May be Interested in

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.