Agriculture
Huldeblyke vir Pieter Meyer─── 14:17 Thu, 01 Nov 2012
Pieter Moller
Huldeblyke stroom steeds in na die skielike afsterwe verlede week van 'n gewilde landbouleier in die Noordwes Provinsie, Pieter Meyer.
Meyer, wat in verskeie leiersposisies in georganiseerde landbou gedien het, is op sy plaas naby Hartbeesfontein, aan 'n hartaanval oorlede.
Hy was vir ses jaar president van Agri Noordwes tot in 2006 en het ook vir baie jare op Agri SA se Algemene Raad gedien.
Agri Noordwes hoofbestuurder, Boeta du Toit, sê Meyer sal nie net onthou word vir sy uitstaande diens aan georganiseerde landbou in die provinsie nie, maar in die hele Suid-Afrika, waar hy geliefd was in die landbougemeenskap.

Boeta du Toit: