On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Agriculture

Billike vergoedingsbeleid nodig in grondhervorming

───   14:21 Wed, 07 Nov 2012

Pieter Möller

Die regering se denkrigting oor grondhervorming sal moet plek maak vir een van 'n billike vergoedingsbeleid. Dit, volgens NWU-rektor, Herman van Schalkwyk.
 
Hy sê die feit dat die "gewillige koper en verkoper-beginsel" volgens die regering nie haalbaar is nie, laat 'n klomp vrae ontstaan oor oplossings vir dié netelige kwessie.

Van Schalkwyk sê markprys moet 'n belangrike rol speel.
 
Korrupsie in staatsdepartemente moet uitgeroei word en daarom verwelkom hy die konsep van 'n waardeerder-generaal.



Podcasts

NWU-rektor, Herman van Schalkwyk:

More from News

You May be Interested in

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.