Local News
NK-brande besig om te versprei─── 08:48 Tue, 20 Nov 2012
Owen Kock -
Kuruman - Die veldbrande wat sedert Donderdag in dele van die Noord-Kaap woed is besig om te versprei.
Brandbestryders en boere in die gebied werk onverpoosd om die vlamme te blus.
Agri Noord-Kaap se Johan van Rensburg sê die omvang van die skade sal eers oor sowat ‘n week bepaal kan word, wanneer die brande heeltemaal geblus is, en ‘n deeglike opname gedoen is.
Volgens Van Rensburg het van die brande onder uiters verdagte omstandighede ontstaan.

Agri Noord-Kaap se Johan van Rensburg :