On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Agriculture

Melkbedryf steeds wankelrig

───   12:57 Tue, 20 Nov 2012

Pieter Möller

Bloemfontein - Die laaste paar maamde was 'n afdraende pad vir die melkbedryf, nadat daar vroeg in die eerste helfte van die jaar tekens van vordering was. So sê Bernard Maree, voorsitter van die Melkprodusente-organisasie in die Vrystaat.

Maree sê die droë toestande wat in groot dele van die prvinsie ondervind word het 'n negatiewe uitwerking op die bedryf, en daar is tekens dat die verbruiker oor die feestydperk dalk meer vir suiwelprodukte sal moet betaal.

Hy sê die huidige invoersyfer van melk en suiwel in Suid-Afrika is ongeveer 53 ton, teenoor die uitvoersyfer van 143 000 ton.
 
Maree sê die arbeidsonrus wat tans op plase in die Wes-Kaap heers sal ook 'n definitiewe uitwerking op die suiwelbedryf hê. Hy sê landbouers moet vinnig na oplossings hiervoor soek.


Podcasts

Bernard Maree:

More from News

You May be Interested in

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.