Local News
Prokureur kritiek na tref-en-trap voorval tydens Kathu-marathon─── 12:34 Sun, 25 Nov 2012
Christopher Motabogi -
Bloemfontein - 'n 45-jarige prokureur van Kimberley is in 'n kritieke toestand in die intensiewesorgeenheid van 'n Bloemfonteinse hospitaal nadat hy gister deur 'n motor raakgery is. Mark van Niekerk het aan die Kathu-marathon deelgeneem toe die tref-en-trap voorval plaasgevind het. 'n Woordvoerder van die Noord-Kaapse polisie, Andrea Cloete, sê geen arrestasies is nog gemaak nie:
Amanda Appelgryn, woordvoerder van MediClinic Bloemfontein het bevestig dat Van Niekerk in die hospitaal opgeneem is:

Noord-Kaapse polisiewoordvoerder, Andrea Cloete:
Amanda Appelgryn, woordvoerder van MediClinic Bloemfontein: