On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Local News

Verdagtes in Ficksburg plaasaanval steeds soek

───   06:57 Mon, 26 Nov 2012

Lani Fouché -

Ficksburg - Die polisie is steeds op soek na drie verdagtes wat Saterdagaand 'n egpaar op hul plaas in Ficksburg aangerand het. Vrystaatse polisiewoordvoerder Phumelelo Dhlamini sê hulle vermoed dat die verdagtes na Lesotho gevlug het, en sal moontlik binnekort die hulp van Interpol moet inroep. Die Brit, Christopher Andrew Preece is glo met skerp voorwerpe op hul plaas, Fleur de Lys, doodgekap en sy vrou, Felicity, is ernstig beseer. Dhlamini sê die verdagtes is fort met kontant en selfone. Mediclinic Bloemfontein woordvoerder, Amanda Appelgryn, sê Felicity sterk goed aan.






Podcasts

Mediclinic Bloemfontein woordvoerder, Amanda Appelgryn:

More from Local News

You May be Interested in

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.