On Now
Weekdays 15:00 - 18:00
The Joyride Nico, Nikki and JayBee
Show Background
NEXT: 18:00 - 19:00 OFM Business Hour with Olebogeng
Listen Live Streams

Local News

Noordwes ANC sekretaris byna geskiet

───   08:23 Fri, 30 Nov 2012

Owen Kock

Die ANC in Noordwes se sekretaris Kabelo Mataboge het vanoggend (Vrydag) die dood vrygespring toe daar ‘n aanslag op sy lewe in Mabatho gemaak is.

Polisiewoordvoerder Philane Nkwalse het die voorval bevestig en gesê die motief vir die aanval is nog onbekend.

‘n Saak van poging tot moord word ondersoek na skote na bewering in Mataboge se rigting afgevuur is.

Nkwalse sê die voorval het sowat 03:00 gebeur. Die polisie is steeds op die toneel besig om leidrade te soek.

Podcasts

More from Local News

You May be Interested in

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.