On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Golf

Kaymer: Langer het my geïnspireer

───   07:25 Mon, 03 Dec 2012

Kaymer:  Langer het my geïnspireer | News Article

Duitse Ryderbekerheld, Martin Kaymer, sê sy landgenoot, Bernhard Langer, het hom tot ‘n oorwinning by die Nedbank Gholfuitdaagtoernooi by Sun City geïnspireer.

Duitse Ryderbekerheld, Martin Kaymer, sê sy landgenoot, Bernhard Langer, het hom tot ‘n oorwinning by die Nedbank Gholfuitdaagtoernooi by Sun City geïnspireer.  Kaymer het oor die laaste vyf putjies senuwees van staal ten toon gestel om Suid-Afrika se Charl Schwartzel met twee houe te klop.  Dit was Kaymer se eerste toernooi-oorwinning vanjaar.  Kaymer het die Suid-Afrikaner, Ernie Els, ook uitgesonder as een van sy rolmodelle.

Die Amerikaner, Bill Haas, het in die derde plek klaargemaak op 3 onder baansyfer, een hou voor nog ‘n Suid-Afrikaner, Louis Oosthuizen.  Tweemalige en verdedigende kampioen, Lee Westwood, het op 1 onder baansyfer in die vierde plek geëindig.
 
Trevor Cramer

Podcasts

Martin Kaymer oor die Suid-Afrikaanse gholflegende, Ernie Els:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.