On Now
Weekdays 23:00 - 23:59
Overnight Oscar
NEXT: N/A N/A with N/A
Listen Live Streams

Agriculture

Pryse van suiwelprodukte bly stabiel dié vakansie

───   16:26 Tue, 04 Dec 2012

Owen Kock

Die Melk Produsente Oraginasie in die Vrystaat sê verbruikers sal nie die feesseisoen meer opdok vir suiwelprodukte nie.
 
Voorsitter, Bernard Maree, sê pryse is reeds vasgestel en geen verhogings word binnekort verwag nie, maar dit kan vroeg volgende jaar, so vroeg as einde Januarie, begin Februarie ietwat anders lyk.

Hy sê die huidige staking deur plaaswerkers in die Wes-Kaap kan ook ‘n invloed op pryse hê…


Podcasts

More from News

You May be Interested in

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.