On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams

Agriculture

Vrystaatse boere verheug na opvolgreën

───   09:19 Tue, 11 Dec 2012

Vrystaatse boere verheug na opvolgreën | News Article
Lani Fouché -

Bloemfontein - Boere in die Vrystaat is verheug oor die goeie opvolgreën wat gister in dele van die provinsie geval het. Hoofbestuurder van Vrystaat Landbou, Henk Vermeulen, sê dit was 'n droë jaar vir talle landbouers, en boere het lank gebid vir goeie reën, wat verlede week vir die eerste keer dié seisoen geval het. Maar 'n reënbui beteken nie veel as dit nie binne 'n kort tydperk opgevolg word nie.



Podcasts

Hoofbestuurder van Vrystaat Landbou, Henk Vermeulen:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.