Local News
BFN-lughawe in rep en roer in afwagting vir President Zuma se besoek─── 09:09 Thu, 13 Dec 2012
Lani Fouché -
Bloemfontein - Die Bloemfontein-lughawe is in rep en roer in afwagting vir president Jacob Zuma se besoek. Hy gaan later vanoggend die lughawe se nuwe naam, Bram Fischer Internasionale Lughawe, amptelik inhuldig. Hy sal na verwagting omstreeks 10:00 by Tempe se Lugmagbasis land, en daarna na die lughawe vir die inhuldiging geneem word. Lughawebestuurder, Esmaralda Barnes, sê dit is 'n groot dag vir hulle:
Zuma sal vergesel word deur die minister van vervoer, Ben Martins, Vrystaatse premier Ace Magashule en die uitvoerende burgemeester van Mangaung, Thabo Manyoni. Hy gaan ook later vanmiddag 'n standbeeld van oudpresident Nelson Mandela op Naval Hill onthul.

Lughawebestuurder, Esmaralda Barnes: