On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
Show Background
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Golf

Grace verdedig eerste groot gholftitel

───   07:17 Tue, 08 Jan 2013

Branden Grace slaan van Donderdag af as verdedigende kampioen by die Volvo-kampioenskappe in Durban.

Suid-Afrikaanse gholfspeler, Branden Grace, gaan van Donderdag af vir die eerste keer in sy loopbaan ‘n titel by ‘n groot gholftoernooi moet verdedig. 

Grace, Louis Oosthuizen, Ernie Els, Padraig Harrington, Darren Clarke, Retief Goosen en Paul Lawrie is van die groot name wat by die Volvo-gholfkampioenskap in Durban in aksie gaan wees. 

Grace het verlede jaar verras toe hy ook die Dunhill Links-kampioenskap, die Johannesburg Ope en Sjinese Ope gewen het. 

Prysgeld vir die toernooi beloop sowat R21 miljoen.

Sapa

More from Golf

You May be Interested in

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.