On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
Show Background
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Local News

Villiers-plaasaanval: Nierverwyderingsoperasie 'n sukses

───   09:11 Wed, 09 Jan 2013

Owen Kock -

Doktors wat gister die linkernier verwyder het van 'n Vrystaatse boer wat tydens 'n rooftog in die maag geskiet is, sê die operasie was ‘n reuse sukses.

Jannie du Plessis se toestand is steeds kritiek, maar hy is stabiel en buite gevaar.

Du Plessis en sy vrou, Stinnie, is Sondag in hul plaashuis in Villiers deur twee gewapende mans oorval en vir agt ure lank in ‘n kluis toegesluit.

Du Plessis se seun, Jannie junior, sê sy pa sterk goed aan:



Podcasts

Jannie du Plessis jnr:

More from Local News

You May be Interested in

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.