On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
Show Background
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Golf

Ernie tevrede met eerste rondte in Durban

───   08:28 Fri, 11 Jan 2013

Suid-Afrika se Ernie Els is drie houe agter die voorloper ná die eerste rondte by die Volvo-kampioenskappe in Durban.

Tongchai Jaidee van Thailand slaan vanoggend as voorloper af op die tweede dag van die Volvo Kampioenskappe by die Durban Buiteklub. 

Jaidee het gister se eerste rondte op 7 onder baansyfer 65 afgesluit. 

Suid-Afrika se Ernie Els en Louis Oosthuizen is tans in die gesamentlike tweede plek op vier onder baansyfer. 

Els sê hy tevrede dat sy openingsrondte in moeilike toestande goed afgeloop het. 

Verdedigende kampioen, Branden Grace, het minder goed gevaar – hy is op drie oor baansyfer.


Michael Vlismas
 

Podcasts

Ernie Els:

More from Golf

You May be Interested in

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.