On Now
Weekdays 18:00 - 19:00
OFM Business Hour Olebogeng
Show Background
NEXT: 19:00 - 22:00 OFM Nights with Ashmund
Listen Live Streams

Other News

Giniel: Dakar-toestande is taai

───   16:21 Wed, 16 Jan 2013

Giniel:  Dakar-toestande is taai | News Article

Giniel de Villiers, sê toestande in Suid-Amerika, waar die Dakar-tydren tans plaasvind, stel geweldige eise aan die deelnemers.

Liezl Liebenberg
Suid-Afrikaanse renjaer, Giniel de Villiers, sê toestande in Suid-Amerika, waar die Dakar-tydren tans plaasvind, stel geweldige eise aan die deelnemers.  De Villiers is tans in die algehele tweede plek, sowat 52 minute agter voorloper en verdedigende kampioen, Stephane Peterhansel.  De Villiers het na gister se 10de skof sy voorsprong oor die Rus, Leonid Novitskiy, met meer as 16 minute gerek.  Maar de Villiers sê die jaers moet in versengende hitte hul staal toon.

Podcasts

Giniel de Villiers:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.