On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams

Agriculture

Regering en landbousektor moet mekaar leer vertrou: Kriek

───   17:57 Tue, 22 Jan 2013

Pieter Möller

'n Nouer vennootskap met die regering is nodig om die landbou in Suid-Afrika te laat slaag. Dit, volgens Vrystaat Landbou president, Dan Kriek.

Volgens Kriek het dit ook tyd geword dat daar vertroue tussen die privaatsektor en die regering geskep word, sodat sakevertroue ook na die boerdery sal oorspoel.

Kriek sê daar is vanjaar hoofsaaklik twee uitdagings vir landbouers.






Podcasts

Dan Kriek:

More from News

You May be Interested in

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.