On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Yvette
Listen Live Streams

Local News

Twee vas in verband met Bainsvlei-aanval

───   09:09 Mon, 28 Jan 2013

Twee vas in verband met Bainsvlei-aanval | News Article
Mariné Jacobs -

Bloemfontein - Twee verdagtes is die afgelope naweek in hegtenis geneem vir die wreedaardige aanval op Pieter en Elsa Kolver van Bainsvlei in Bloemfontein vroeër hierdie maand. Polisiewoordvoerder Annelie Wrench sê die verdagtes, wat onderskeidelik 28 en 31 jaar oud is, is Vrydagnag deur lede van die polisie se Georganiseerde Misdaad Eenheid gearresteer. Die Kolver-egpaar is op 19 Januarie ernstig beseer toe die twee verdagtes by hul huis op ‘n kleinhoewe ingebreek het, hulle met toue vasgemaak het en wreedaardig aangerand het. Pieter is ook twee keer geskiet. Wrench het meer:

Die Kolver egpaar moes albei operasies ondergaan om veelvuldige frakture te behandel en sterk tans in Mediclinic Bloemfontein aan.


Podcasts

Polisiewoordvoerder Annelie Wrench:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.