On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams

Agriculture

Stel SA-belange bo partypolitiek: Mulder

───   12:21 Fri, 01 Feb 2013

Stel SA-belange bo partypolitiek: Mulder | News Article
Pieter Möller

Daar heers grootskaalse onsekerheid oor die toekoms van die landbousektor, veral onder kommersiële boere. Dit, volgens die adjunk-minister van Landbou, Visserye en Bosbou, Pieter Mulder. 

Mulder sê uiteenlopende en soms onverantwoordelike uitsprake bemoeilik landbouers se toekomsvisie en vertroue in die land.

Mulder sê dit is tyd dat politici Suid-Afrika se belange eerste stel en nie partypolitieke belange nie.
 
Hy sê kommersiële boere verduur baie kritiek, terwyl dit nooit uit die oog verloor moet word dat kommersiële landbou verantwoordelik is vir 95% van Suid-Afrika se voedselproduksie nie.


Podcasts

Dr Pieter Mulder:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.