On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams

Agriculture

Uitbreking van sprinkaanplaag in NK verwag

───   LANI LANI 06:53 Tue, 05 Feb 2013

Lani Fouché -

Agri Noord-Kaap sê boere in die provinsie is gerat vir 'n moontlike uitbreking van 'n sprinkaanplaag in landerye. Dit kom nadat die provinsiale landboudepartement 'n waarskuwing aan boere uitgereik het om maatreëls spoedig in plek te kry om hul lande teen 'n uitbreking te beskerm, veral in die Pixley Ka Seme-distrik. Departementele woordvoerder Phemelo Manankong sê daar was in die verlede krisisse weens die laat-aanmelding van sulke plae by die provinsiale sprinkaanbeheerspan. Agri Noord-Kaap se Johan van Rensburg:


Podcasts

Agri Noord-Kaap se Johan van Rensburg:

More from News

You May be Interested in

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.