On Now
Weekdays 06:00 - 09:00
The Good Morning Breakfast Shandor, Margaret and John
Show Background
NEXT: 09:00 - 12:00 Mid-Morning Magic with Yolanda
Listen Live Streams

Agriculture

Groot styging in melkpryse voor winter verwag

───   06:51 Thu, 07 Feb 2013

Christopher Motabogi -

Verbruikers kan ‘n groot styging in melkpryse voor winter vanjaar verwag, danksy melkboere se hoë insetkoste en vandeesweek se aankondiging dat die minimumloon vir plaaswerkers verhoog sal word. Voorsitter van die Vrystaatse Melkprodusente organisasie, Bernard Maree, sê baie boere sien nie meer kans om in die melkbedryf te bly nie. Hy sê melkpryse het met 20% in die afgelope jaar afgeneem:

Maree sê die regering ignoreer die bydrae wat landbouers toevoeg, en dat die minimumloon wat aangekindig is, polities gemotiveerd is. Hy sê hy glo boere is nie onwillig om die lone te betaal nie, maar gegewe hul inkomste en die onvolhoubaarheid daarvan, kan hulle dit net nie bekostig nie.

Podcasts

Voorsitter van die Vrystaatse Melkprodusente organisasie, Bernard Maree:

Bernard Maree:

More from News

You May be Interested in

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.