Golf
Schwartzel opgewonde oor Joburg Ope─── 10:30 Thu, 07 Feb 2013
Charl Schwartzel, kan nie wag om van vandag af weer by die Joburg Ope by die Royal Johannesburg and Kensington gholfklub af te slaan nie.
Suid-Afrikaner, Charl Schwartzel, kan nie wag om van vandag af weer by die Joburg Ope by die Royal Johannesburg and Kensington gholfklub in aksie te nie. Schwartzel het verlede jaar op ‘n hoë noot afgesluit toe hy die Thailand Gholfkampioenskap met elf houe gewen het, en daarna ook die Alfred Dunhill-kampioenskap met twaalf houe. Hy het bygevoeg dat hy daarna uitsien om die 2013-titel te voeg by sy vorige oorwinnings in 2010 en 2011.
Ander Suid-Afrikaners wat van vandag af by die toernooi in aksie gaan wees sluit in Branden Grace, 2008-wenner, Richard Sterne en George Coetzee.
Sapa/Michael Vlismas
Ander Suid-Afrikaners wat van vandag af by die toernooi in aksie gaan wees sluit in Branden Grace, 2008-wenner, Richard Sterne en George Coetzee.
Charl Schwartzel:
