Golf
Sterne, Kieffer saam voor by Joburg Ope─── 08:37 Fri, 08 Feb 2013
Richard Sterne en Maximilian Kieffer is die gesamentlike voorlopers na die eerste rondte van die Joburg Ope.
Suid-Afrikaanse gholfspeler, Richard Sterne, en die Duitser, Maximilian Kieffer, is in die gesamentlike eerste plek na die openingsrondte van die Joburg Ope by die Royal Johannesburg en Kensington Club. Sterne en Kieffer het hul eerste rondte op agt onder baansyfer 63 afgesluit. Die Suid-Afrikaner sê hy is tevrede met sy rondte gister.
Sterne en Kieffer is twee houe voor die Suid-Afrikaners MJ Daffue, Bryce Easton en Tyrone Mordt, sowel as die Sweed, Joakim Lagergren en die Amerikaner, Peter Uihlein.
Michael Vlismas
Sterne en Kieffer is twee houe voor die Suid-Afrikaners MJ Daffue, Bryce Easton en Tyrone Mordt, sowel as die Sweed, Joakim Lagergren en die Amerikaner, Peter Uihlein.
Michael Vlismas
Richard Sterne: