On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
Show Background
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Golf

Sterne wen Joburg Ope

───   06:04 Mon, 11 Feb 2013

Suid-Afrikaanse gholfspeler, Richard Sterne, het gister sy tweede Joburg Ope-titel ingepalm toe hy die toernooi met sewe houe gewen het.

Suid-Afrikaanse gholfspeler, Richard Sterne, het gister sy tweede Joburg Ope-titel ingepalm toe hy die toernooi met sewe houe by die Royal Johannesburg en Kensington gholfklub gewen het.  Sterne het die toernooi op 27 onder baansyfer afgesluit.  Hy sê die oorwinning is ‘n groot verligting nadat hy in 2010 en 2011 met ‘n ernstige rugbesering gesukkel het.

Nog 'n Suid-Afrikaner, Charl Schwartzel, het in die tweede plek klaargemaak. 

Sapa

Podcasts

Richard Sterne:

More from Golf

You May be Interested in

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.