On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams

Agriculture

Wolbedryf lyk tans goed: Prinsloo

───   12:22 Mon, 11 Feb 2013

Pieter Möller

Dit gaan tans goed met die wolbedryf en daar word nie voorsien dat die wolmark tot aan die einde van die seisoen groot veranderinge sal ondergaan nie.

Die Nasionale Wolkwekersvereniging se Harry Prinsloo sê die Suid-Afrikaanse mark vaar tans selfs beter as sy Australiese eweknie, wat eintlik die markaanwyser in die bedryf is.
 
Prinsloo sê die wolmark is ongeveer 9% hoër as die ooreenstemmende tydperk verlede jaar.


Podcasts

Harry Prinsloo:

More from News

You May be Interested in

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.