Golf
Fichardt sien uit na Tshwane Ope─── 21:48 Mon, 18 Feb 2013
Wenner van die Afrika Ope-gholftoernooi, Darren Fichardt, sê hy kan nie wag om vandeesweek voor sy tuisskare by die Tshwane Ope af te slaan nie.
Wenner van die Afrika Ope-gholftoernooi, Darren Fichardt, sêhy kan nie wag om vandeesweek voor sy tuisskare by die Tshwane Ope af te slaan nie. Die Tshwane Ope het ‘n prysgeld van 1.5 miljoen euro en vorm deel van die Sonskyntoer. Fichardt sê die toer is tans een van mees mededingendste ter wereld. Die toernooi word ook deur die Europese Toer onderskryf.
Lali Stander
Lali Stander
Darren Fichardt:
