Other News
Alonso toetsbestuur nuwe motor─── 21:57 Tue, 19 Feb 2013
Fernando Alonso het het lof gehad vir Ferrari se nuwe Formule 1-motor wat hy gister vir die eerste keer in Barcelona getoetsbestuur het.
Fernando Alonso het het lof gehad vir Ferrari se nuwe Formule 1-motor wat hy gister vir die eerste keer in Barcelona getoetsbestuur het. Alonso sê die motor is op ‘n ander planeet, vergeleke die een waarin hy verlede jaar moes jaag. Die Spanjaard het tweede in die bestuurderskampioenskap na Sebastian Vettel geëindig. Die Formule 1-seisoen begin vanjaar op die 17de Maart in Australië.
Sapa