On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings OFM
Show Background
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Yvette
Listen Live Streams

Other News

Vinci klop Stosur in Dubai

───   16:08 Thu, 21 Feb 2013

Roberta Vinci het tot die halfeindrondte van die Dubai-kampioenskappe deurgedring het toe sy Sam Stosur in skoon stelle geklop het.

Roberta Vinci van Italië tot die halfeindrondte van die Dubai-kampioenskappe deurgedring het toe sy voormalige Amerikaanse Ope-kampioen, Samantha Stosur, maklik in skoon stelle uitgeskakel het.  Stosur het nie minder nie as 28 ongedwonge foute begaan.  Vinci het reeds met die sesde gekeurde Angelique Kerber in die derde rondte afgereken.  Sy gaan moontlik teen haar dubbelspelmaat, Sara Errani, in die semi’s te staan kom.  Errani gaan egter eers met Nadia Petrova moet afreken.

Sapa

More from Other News

You May be Interested in

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.