On Now
Weekdays 00:00 - 05:00
Early Mornings Oscar
NEXT: 05:00 - 06:00 The Agri Hour with Gerben
Listen Live Streams

Local News

Beweerde Wolmaransstad-moordenaar in hegtenis

───   15:10 Mon, 25 Feb 2013

Beweerde Wolmaransstad-moordenaar in hegtenis | News Article
Mariné Jacobs

Wolmaransstad - ‘n Vrou is die afgelope naweek gearresteer vir die koelbloedige skietdood van ‘n 66-jarige man van Wolmaransstad.

Noordwes polisiewoordvoerder Emelda Sethlako sê David Alexander Barclay is Saterdagoggend in die vroeë oggendure buite ‘n lodge op die dorp doodgeskiet. Hy het na bewering buitentoe gegaan om ondersoek in te stel nadat die honde begin blaf het. Daar word vermoedelik na nog verdagtes gesoek.
 
Noordwes Landbou se Cor van Vuuren sê dat Barclay ‘n Britse immigrant was wat die afgelope paar jaar in Suid-Afrika gebly het. Hy het die voorval as baie hartseer bestempel.






Podcasts

Cor van Vuuren:

@ 2024 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.