On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams

Agriculture

Noordwes-oeste in die weegskaal

───   12:21 Thu, 28 Feb 2013

Noordwes-oeste in die weegskaal | News Article
Pieter Möller

Groot gedeeltes van die Noordwes Provinsie het byna geen weiding meer beskikbaar nie en oeste loop die gevaar om totaal te misluk.

Agri Noordwes-president, Cor van Vuuren, sê groot dele van die provinsie is uiters droog en in baie dele is die groeitydperk van weiding verby. Hy sê graangewasse het klaar baie skade gely en hoewel die huidige oesskattings dit nog nie reflekteer nie, kan die situasie binne die volgende paar weke drasties versleg.

Van Vuuren sê die toestande versleg elke dag.

Biddae vir reën is die afgelope week in verskeie gemeenskappe van die provinsie gehou.


Podcasts

Cor van Vuuren:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.