Other News
SA mans hokkiespan verneder Amerikaners─── 08:53 Fri, 01 Mar 2013
Owen Kock
Bloemfontein. - Die Suid-Afrikaanse mans hokkiespan het gister amok gemaak toe hulle Amerika 6-1 verniel het in Rio in die tweede ronde van die Wêreld Liga.
Doele is aangeteken deur Clint Panther, Tim Drummond, twee deur Lloyd Norris-Jones, Austin Smith en Julian Hykes. Dit was die span se tweede oorwinning na hulle Brasilië met ‘n 9-0 oorwinning na ‘n laerskoolspan laat lyk het.
Hulle kom môre middag 16h00 teen Trinidad en Tobago en dieselfde tyd Sondag teen Argentinië te staan.