Click on the warning image to view this post

Other News
SA mans hokkiespan val vas teen Argentyne─── 07:34 Mon, 04 Mar 2013
Owen Kock
Bloemfontein. - Die Suid-Afrikaanse mans hokkiespan se onoorwonne status in die Wêreld Liga is daarmee heen na ‘n 4-2 verloor teen Argentinië in Rio de Janeiro gister.
Die Suid-Afrikaners het Saterdag 10-2 geseëvier oor Trinidad en Tobago, maar kon nie dieselfde teen die Argentyne vermag nie.
Die 12de gekeurde Suid-Afrika sal nou (Dinsdag) teen Chili moet wen as hulle 'n tweede plek wil behaal, met die hoop 'n plek in die halfeind-ronde in Maleisië later.