On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams

Soccer

Bloem Celtic speel gelykop teen Pirates

───   08:14 Thu, 07 Mar 2013

Owen Kock

Bloemfontein. - Bloemfontein Celtic het gisteraand weer in bykomende tyd ‘n gelykmaker aangeteken, net soos in hul vorige drie wedstryde.

Die keer was dit teen Orlando Pirates in hul PSL-kragmeting in Soweto, waar die wedstryd 1-elk ge-eindig het. Die voormalige leenspeler van Phunya Sele Sele, Tlou Segolela het as plaasvervanger Pirates se doel in 78ste minuut aan geteken en in die 91ste minuut het Vyuani Nthanga Pirates ondersteuners se partytjie bederf met die gelykmaker.

Celtic is nou in die vyfde plek terwyl Piares steeds die tweede plek beklee.

More from Soccer

You May be Interested in

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.