On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Agriculture

Reën bring verligting vir Noord-Kaap boere

───   16:52 Wed, 03 Apr 2013

Reën bring verligting vir Noord-Kaap boere | News Article
Owen Kock

Die onlangse reënval het verligting gebring vir landbouers in die Noord-Kaap - veral in brandgeteisterde gebiede.

Voorsitter van Agri Noord-Kaap, Johan van Rensburg, sê boere is verheug oor die onlangse reën, nadat hulle die afgelope paar maande gesukkel het om voer vir hul vee te kry.
 
Hy sê nie alle dele het egter genoegsame reën ontvang nie, en ramptoestande heers steeds daar.


Podcasts

Johan van Rensburg:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.