On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams

Agriculture

Droogtes in VS en NW verantwoordelik vir laer oesskattings

───   16:52 Thu, 04 Apr 2013

Droë weerstoestande in die Vrystaat en Noordwes het daartoe gelei dat die vooruitskatting van vanjaar se totale mielie-oes afwaarts aangepas is.
 
Die Departement van Landbou projekteer 'n totaal van 11.7 miljoen ton, wat 4.8 persent laer is as die vorige skatting van 12.3 miljoen ton.

Die produksie vooruitskatting van witmielies is 6.5 persent laer as die 6.7 miljoen ton wat vroeër voorspel is.

Die Departement sê die produksie van geelmielies word ook laer geskat op 5.4 miljoen ton, wat byna 3% laer is as wat aanvanklik geprojekteer is.

Algoa FM

More from News

You May be Interested in

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.