On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
Show Background
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Please Note

Noordwes meisie vermis

───   DANE DANE 15:06 Tue, 16 Apr 2013

Dane Beisheim

Noordwes polisie is opsoek na Anneke van Biljon, ’n 28-jarige verstandelike gestremde meisie van Randfontein. Van Biljon is Sondagmiddag om 12:30 laas deur haar ma Magriet gesien.

Anneke was saam met ’n vriend, ’n vragmotorbestuurder slegs bekend as “Albert”, onderweg na Potchefstroom om glo sy ouers te ontmoet. Sedertdien is haar selfoon afgeskakel en kon haar ma nog nie weer kontak met haar maak nie.

Sy het bruin hare, bruin oë, is 1.6m lank en is effe mollig.

Mense met inligting kan Konstabel Johan van Dalen van die Potchefstroom SAPD op (018) 299-7460 skakel.

More from Please Note

You May be Interested in

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.