On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
Show Background
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

World News

Oorlewende Boston-marathon bomaanval-verdagte formeel aangekla

───   07:07 Tue, 23 Apr 2013

Oorlewende Boston-marathon bomaanval-verdagte formeel aangekla | News Article
Boston - Die oorlewende verdagte in die Boston-marathon bomaanvalle is formeel aangekla. Die Amerikaanse departement van Justisie sê die 19-jarige Dzhokhar Tsarnaev is daarvan aangekla dat hy wapens van massa-vernietiging gebruik het. Indien hy skuldig bevind word kan hy die doodstraf opgelê word. Tsarnaev is Vrydagaand gewond en gevange geneem ná 'n uitgebreide soektog waarin sy ouer broer en vermeende medepligtige, Tamerlan dood is. Drie mense is in die Boston marathon-ontploffings dood en meer as 170 is beseer.

BBC

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.