Traffic Alerts
Petrolprys daal om middernag
06:27 (GMT+2) Tue, 30 Apr 2013
Petrolprys daal om middernag | News Article
Johannesburg - Die prys van alle grade petrol sal om middernag vannag met 73c per liter daal terwyl diesel 55c per liter goedkoper sal wees. Die departement van energie sê die laer oliepryse en ’n stewiger rand het gehelp om die prys verder af te dwing as wat verwag is. Dit is die eerste daling in die petrolprys ná drie agtereenvolgende stygings. Die Department se Robert Maake.

East Coast Radio

Podcasts

Related Articles: