On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams

Soccer

Pirates woedend oor CAF wedstryd wat nie uitgesaai is nie.

───   09:54 Mon, 06 May 2013

Pirates woedend oor CAF wedstryd wat nie uitgesaai is nie. | News Article
Morgan Piek

Bloemfontein - Orlando Pirates baas Irvin Khoza het sy teleurstelling uitgespreek nadat ‘n SAUK span verhoed is om die CAF Kampioeneliga wedstryd tussen TP Mazembe en Orlando Pirates in die Demokratiese Republiek van die Kongo uit te saai.

Twee spanlede van die openbare uitsaaier is vroeer gisteroggend deur die polisie aangehou, maar later laat gaan.

Nog ‘n verslaggewer se selfoon en simkaart is gekonfiskeer.

Irvin Khoza, wat 'n lid is van CAF sal die saak in twee weke se tyd met die organiesasie op vat. 

Pirates het die wedtyd teen Mazembe verloor, maar het danksy ‘n 3-2 doelgemiddeld na die kwarteindrondte toe deurgedring.

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.