Agriculture
'Tegnologie ’n bepalende faktor vir 'n suksesvolle boerdery'─── 06:42 Mon, 13 May 2013
Dirk Kok -
Bothaville - Die tema van vanjaar se Nampo-oesdag op Bothaville is nie om dowe neute Tegnologie vir Volhoubare Produksie nie. Cobus van Coller, voorsitter van Graan Suid-Afrika se Oesdagkomitee, sê tegnologie word al hoe belangriker in die landbousektor en is ’n bepalende faktor vir 'n suksesvolle boerdery, die oorlewing van boere en volhoubare produksie.
Vanjaar se Nampo-oesdag word van môre tot Vrydagmiddag op Nampopark buite Bothaville gehou.

Cobus van Coller, voorsitter van Graan Suid-Afrika se Oesdagkomitee: