On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams

Agriculture

Grondonteiening onder die loep by Nampo

───   OWEN OWEN 06:47 Wed, 15 May 2013

Owen Kock -

Bothaville - Grondonteiening het gister onder die loep gekom tydens Senwes en Nampo se Toekomsgesprek oor grondhervorming by die jaarlikse Nampo-oesdag buite Bothaville. Professor Willie Esterhuizen het uitgelig dat dit veral stamgrond is wat die turksvy kan word vir die regerende ANC. Hy sê dis ‘n emosionele kwessie, aangesien tussen 16- en 25 miljoen mense in stamverband woon, waar daar geen eienaarskap is nie. Hy meen dat die ANC dit wil oplos, hulle weet egter nie hoe nie.


Podcasts

Professor Willie Esterhuizen :

More from News

You May be Interested in

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.