Agriculture
Inligting oor Afrika-kommandowurm in mieliegids─── 16:51 Fri, 17 May 2013
Dirk Kok. - Nog Afrika-kommandowurmplae kan uitbreek nadat Suid-Afrikaanse oeste onlangs die eerste keer in 'n dekade hieronder deurgeloop het . Daarom bevat die nuwe Mielie-inligtingsgids van die Landbounavorsingsraad se instituut vir graangewasse spesiale inligting vir boere om dié plaag te beveg en te beheer. Die graangewas-instituut en die kleingraaninstituut het op die Nampo-oesdag buite Bothaville vanjaar se mielie-inligtingsgids en handleidings vir die produksie van kleingrane bekend gestel. Dr. Graham Thompson, senior bestuurder van navorsing en ontwikkeling van die LNR se veldgewasse-afdeling, het die mieliegids met die spesiale inligting bekend gestel.
Dr. Graham Thompson:
