On Now
Weekdays 19:00 - 22:00
OFM Nights Ashmund
Show Background
NEXT: 22:00 - 23:59 Overnight with OFM
Listen Live Streams

Local News

Rastafariër meisie terug op skool

───   06:21 Mon, 20 May 2013

Rastafariër meisie terug op skool | News Article
Galoome Shopane -

Bloemfontein - Die 13-jarige Rastafariër-meisie van Welkom wat sedert die begin van die jaar slegs 13 dae in 'n klaskamer deurgebring het oor haar haarstyl, kan vandag weer saam met haar maats skoolgaan. Die hooggeregshof in Bloemfontein het Vrydag beslis dat die Leseding Tegniese Hoërskool diskrimerend teenoor Lerato Radebe opgetree het. Regter Phalatsi het verder gesê dat die provinsiale onderwyshoof teen 16 Julie 'n inhaalprogram vir Radebe gereed moet hê. Haar oom, Refiloe, was verheug oor die uitspraak.



Podcasts

Lerato Radebe se oom, Refiloe:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.