Local News
Twee sterf, twee beseer in VS-botsing─── 06:48 Mon, 20 May 2013
Kroonstad - Twee mense is dood en nóg twee is ernstig beseer in 'n ongeluk op die N3 sowat 10 kilometer buite Kroonstad. Volgens Netcare 911-woordvoerder, Santi Steinmann, het die voertuig, wat nege mense vervoer het, gistermiddag omgeslaan. Drie mense het ligte beserings opgedoen. Die oorsaak van die ongeluk is steeds onbekend.
Netcare 911-verklaring
Netcare 911-verklaring
