On Now
Weekdays 12:00 - 15:00
At Lunch Pulane
Show Background
NEXT: 15:00 - 18:00 The Joyride with Nico, Nikki and JayBee
Listen Live Streams

National

SA Roadlink bereik glo ooreenkoms met bank

───   09:54 Mon, 20 May 2013

Johannesburg - SA Roadlink het glo 'n ooreenkoms met FirstRand Bank aangegaan en gaan nie gelikwideer word nie.

“Ons ontken nie dat die bank 'n likwidasie-aansoek voor die hof gebring het nie, maar ons het met hulle vergader en 'n ooreenkoms bereik wat Dinsdag in die hof beklink gaan word,” het Marnus Kruger, SA Roadlink se woordvoerder, aan The New Age gesê.

Die koerant het Vrydag berig die maatskappy skuld die bank nagenoeg R6 miljoen en sou Dinsdag gelikwideer word.

- Sapa

More from National

You May be Interested in

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.