National
Carl Pistorius 'n vry man─── 13:54 Tue, 21 May 2013
Vanderbijlpark - Carl Pistorius, die broer van moordbeskuldigde paralimpiese atleet, Oscar Pistorius is 'n vry man.
Hy is vanoggend in die Vanderbijlpark landdroshof vrygespreek op 'n manslag-aanklag. Die Nasionale Vervolgingsgesag se Medupe
Simasiku sê die staat kon nie 'n waterdigte saak teen hom bewys nie en hulle berus daarby.
Sapa