On Now
Weekdays 09:00 - 12:00
Mid-Morning Magic Yolanda
Show Background
NEXT: 12:00 - 15:00 At Lunch with Pulane
Listen Live Streams

Local News

VS LUR wil einde bring aan medisyne-diefstal

───   17:09 Tue, 21 May 2013

VS LUR wil einde bring aan medisyne-diefstal | News Article
Duane Petrus

Bloemfontein - Sekuriteitsmaatreëls by die Bloemfonteinse mediese depot sal opgeskerp moet word om diefstal te voorkom.

LUR van Gesondheid, Benny Malakoane sê kleptomaniese gedrag lei tot ‘n maandelikse tekort aan voorraad van meer as R100 000.

Hy het voorgestel dat ‘n beter kamerastelsel asook die deursoeking van werkers by die depot geïmplementeer word. Malakoane sê sekuriteitspersoneel moet ook by dagklinieke gestasioneer word.

Malakoane het by die departement se provinsiale hoofkantoor, Boipelo House, in Bloemfontein gepraat.


Podcasts

Benny Malakoane:

@ 2026 OFM - All rights reserved Disclaimer | Privacy Policy | We Use Cookies - OFM is a division of Central Media Group (PTY) LTD.