National
Pravin Gordhan bekommerd oor hernieude arbeidsonrus in die mynbousektor─── 06:36 Wed, 22 May 2013
Johannesburg - Pravin Gordhan, minister van finansies, het gewaarsku dat Suid-Afrika by ‘n kruispad is wat betref die hernieude arbeidsonrus in die mynbousektor. Gordhan het in die parlement gesê werkers, die regering en ondernemings moet saamwerk om verdere werksverliese te bekamp. Hy het ook gewaarsku dat ondernemings kan sluit en dat beleggers vertroue in die ekonomie kan verloor.
Sapa
Sapa
